RAPPIE-ETOS

‘N RAPPIE LEERDER DOEN WAT REG IS, WANT:

  1. ‘n Rappie is ‘n wenner en hou aan!
  2. ‘n Rappie is positief en gee om!
  3. ‘n Rappie is eerlik en betroubaar!
  4. ‘n Rappie is vriendelik en het goeie maniere!
  5. ‘n Rappie is gedissiplineerd en hardwerkend!

‘N RAPPIE ONNIE DOEN WAT REG IS, WANT:

  1. ‘n Rappie onnie is eerlik en het integriteit.
  2. ‘n Rappie onnie is kreatief en passievol.
  3. ‘n Rappie onnie is lojaal en gee om.
  4. ‘n Rappie onnie is professioneel en loop die ekstra myl.
  5. ‘n Rappie onnie is entoesiasties en streef na uitnemendheid.

‘N RAPPIE OUER DOEN WAT REG IS, WANT:

  1. ‘n Rappie ouer is positief en ondersteunend
  2. ‘n Rappie ouer is betrokke en lojaal teenoor die skool en personeel.
  3. ‘n Rappie ouer toon onvoorwaardelike liefde en aanvaarding vir sy/haar kind.
  4. ‘n Rappie ouer is ‘n goeie voorbeeld met duidelike waardes.
  5. ‘n Rappie ouer vestig selfdissipline en goeie maniere by sy kind.
  6. ‘n Rappie ouer leer sy kinders dat harde werk lei tot sukses.